|
Download New Songs
Listen & stream
|
|
Youtube orqali tomosha qiling
Mamlakat

Janubiy Afrika
Qo'shilgan
01/01/1970
Hisobot
[Musiqa bilan bog'liq emas
]
[Tegishli ijrochini qo'shing]
[Bog'langan ijrochini olib tashlang]
[Matn qo'shish]
[Liriklar tarjimasini qo'shing]
"Reguit Dans" Qo'shiq so'zlari
“Reguit Dans” matni zulu, afrikaans tilda mavjud.
“Reguit Dans” maʼnosi zulu, afrikaans tildan kelib chiqqan va hozirda ingliz tilidagi tarjimaga aylantirilmagan.
"Official Music Video for ""Reguit Dans "" by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here -
Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media:
Facebook -
Instagram -
TikTok –
@irene__louise?_t=8hZhktcsOqz&_r=1
Select Website – IRENE-LOUISE VAN WYK - (
)
Kamera: Arno Venter
Redigeerder: Arno Venter
Kleur Redigeerder: Arno Venter
Produksiemaatskappy: CoolerBox Brothers
"Reguit Dans - Lirieke
Elke pad
Wat is of was het ook draaie
Elke tree
Wat ek kan gee oor jou paaie
Sal my reguit lei na jou
Jou ritme trek my in
Deur die nag en dag
Oor die hoog en laag
In die rondte
Wil saam jou dans
Om elke draai wat die lewe swaai
In ons rigting
Ek sal reguit dans net na jou, oh
Oh, ek sal reguit dans net na jou
Toe of oop
Geen sirkels loop in een rigting
Selfs apart
Bly hierdie pad my ontvlugting
Wat ek reguit dans na jou
Jou met my maak meer sin
Deur die nag en dag
Oor die hoog en laag
In die rondte
Wil saam jou dans
Om elke draai wat die lewe swaai
In ons rigting
Ek sal reguit dans net na jou, oh
Oh, ek sal reguit dans net na jou
Ek sal reguit draai, reguit draai
in jou rigting
Sal ek by kan hou? By kan hou by jou, ek weet ek sou.
Deur die nag en dag
Oor die hoog en laag
In die rondte
Wil saam jou dans
Om elke draai wat die lewe swaai
In ons rigting
Ek sal reguit dans net na jou, oh
Oh, ek sal reguit dans net na jou
Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Reguit Dans (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Music Profile Management CC
#IreneLouiseVanWyk #ReguitDans"